|
Die Louis Leipoldt Voortrekkerterrein
is geleë te Gloverlaan, Centurion. Die terrein vorm deel van vele
goedversorgde saalkomplekse van Transvaalse Voortrekkers waar weeklikse
aktiwiteite van hoë standaard aangebied word.
Die terrein beskik oor die volgende
goed-toegeruste fasiliteite:
¨
Saalkompleks geskik vir kleinder troues, onthale
en funksies
¨
Buite, onderdak lapa asook aparte kombuis
¨
Ablusiegeriewe vir mans en dames
Besprekings kan gedoen word by Louis
Leipoldt Voortrekkers.
Kontak
Die Voortrekkers se Transvaalse gebiedskantoor vir
verdere inligting:
Telefoon: 012-430-3914
Faks: 012-430-3544
Epos: transvaal@voortrekkers.org.za
Webblad:
http://transvaal.voortrekkers.org.za
|