ALGEMENE BESKRYWING
  
   
'n Kommune in die hartjie van Hatfield,
Pretoria – Schoemanstraat 996 vir jong Afrikanerjeug binne loopafstand van die
Universiteit van Pretoria
Drie van die huise het elk:
Ø
4 slaapkamers met ingeboude hangkas en werksblad
met drie laaie
Ø
kombuis met stoofplate, mikrogolf, ketel,
ingeboude kas vir elke inwoner
Ø
badkamer met badkamerkassies, wasbak, stort en
toilet
Die groot huis het:
Ø
6 slaapkamers met ingeboude hangkas en werksblad
met drie laaie
Ø
Kombuis met stoof, mikrogolf, ketel en ingeboude
kas vir elke inwoner
Ø
2 badkamers en 2 toilette
Die ontspanningsarea (vir alle inwoners se
gebruik) is aan die agterkant van die groot huis.
Ø
Sitkamer met DSTV
Ø
Braaiarea met ingeboude braai
Ø
Pooltafel by braaiarea
Waskamer:
Ø
Wasmasjien
Ø
Wasbak
Ø
Strykarea
Skoonmaker vir algemene areas van Maandag
tot Vrydag.
Afdakke vir voertuie is beskikbaar aan die
agterkant van die erf asook veilige parkering.
Elektriese omheining en
afstandbeheertoegang maak van die kommune een van die veiligste plekke om te
bly.
Kontak Die Voortrekkers Transvaal se
Gebiedskantoor vir nadere inligting:
Telefoon: 012-430-3914
Faks: 086
613 9934
Epos:
transvaal@voortrekkers.org.za
|