Op

Tuisblad
Ander Aktiwiteite
Gebiedsdagbestuur
Gebiedsplan
Gebiedskampe
GGA en GGN
Korrespondensie
Oorde en Komm
Veiligheid
Gebiedsleier
Skakels
Terreine
Fotos

 

   

Klapperkop

 

Die Klapperkop Voortrekkerterrein is geleë te Stanfordlaan (net af vanaf Rigellaan), Waterkloofrif , Pretoria

Die terrein vorm deel van vele goedversorgde saalkomplekse van Transvaalse Voortrekkers waar weeklikse aktiwiteite van hoë standaard aangebied word.

 

Die terrein beskik oor die volgende goed-toegeruste fasiliteite:

 

¨       Saalkompleks met genoeg stoele en tafels vir ongeveer 100 mense

¨       Aparte kombuis met bedieningsluik

¨       Onderdak braaifasiliteit

¨       Ablusiegeriewe vir mans en dames

 

Die terrein leen homself vir die aanbied van kleiner werksfunksies en gesellighede in die hartjie van die stad.

 

Kaart na terrein

 

Die GPS Koördinate is soos volg :

S 25° 47'  51.46"  

E 28°  14' 56.27"

 

Besprekings kan gedoen word by Klapperkop Voortrekkers.

Terreinmeester: Gerrit Broos, Tel 012 460 5804 of gerrit@yebo.co.za

Kommandoleier: Nico Snyman, 082 850 0550 of nicosny@mweb.co.za

 

 

Kontak Die Voortrekkers se Transvaalse gebiedskantoor vir verdere inligting:

 

Telefoon:         012-430-3914

Faks:              012-430-3544

Epos:              transvaal@voortrekkers.org.za

Webblad:         http://transvaal.voortrekkers.org.za