Op

Tuisblad
Ander Aktiwiteite
Gebiedsdagbestuur
Gebiedsplan
Gebiedskampe
GGA en GGN
Korrespondensie
Oorde en Komm
Veiligheid
Gebiedsleier
Skakels
Terreine
Fotos

 

   

Christiaan de Wet

 

Die Christiaan De Wet Voortrekkerterrein is geleë te Duxburyweg, Hatfield, Pretoria

Die terrein vorm deel van vele goedversorgde saalkomplekse van Transvaalse Voortrekkers waar weeklikse aktiwiteite van hoë standaard aangebied word.

 

Die terrein beskik oor die volgende goed-toegeruste fasiliteite:

 

¨       Saalkompleks met binnehof

¨       Aparte kombuis

¨       Onderdak braaifasiliteit

¨       Ablusiegeriewe vir mans en dames

 

Die terrein leen homself vir die aanbied van kleiner werksfunksies en gesellighede in die hartjie van die stad.

 

Besprekings kan gedoen word by Christiaan De Wet Voortrekkers.

 

 

Kontak Elize Grobler vir nadere inligting:

Telefoon:         012-362 0438

Sel:                 082 413 3799

Webblad:        http://transvaal.voortrekkers.org.za