Op

Tuisblad
Ander Aktiwiteite
Gebiedsdagbestuur
Gebiedsplan
Gebiedskampe
GGA en GGN
Korrespondensie
Oorde en Komm
Veiligheid
Gebiedsleier
Skakels
Terreine
Fotos

 

   

Boerplek

 

ALGEMENE BESKRYWING VAN BOERPLEK

 

Boerplek is die gebruiksnaam van Die Voortrekkers Transvaal se gebiedskantoor in die hartjie van Hatfield, Pretoria - Schoemanstraat 990.

 

By Boerplek vind jy:

Ø      Die gebiedskantoor waar alle administratiewe sake rakende Die Voortrekkers Transvaal hanteer word

Ø      'n Lewende museum oor die bestaan van Die Voortrekkers Transvaal

Ø      'n Kommune vir jong studerende Afrikanerjeug binne loopafstand van die Universiteit van Pretoria

 

Boerplek bied 'n veilige hawe vir die kultuurskat van Die Voortrekkers Transvaal en 'n geleentheid vir enige Voortrekker om meer te wete te kom oor die alledaagste lewe van Voortrekkers in Suid-Afrika.

 

Kontak Die Voortrekkers Transvaal se Gebiedskantoor vir nadere inligting:

Telefoon:         012-430-3914

Faks:               086 613 9934

Epos:              transvaal@voortrekkers.org.za

Webblad:        http://transvaal.voortrekkers.org.za