Kampleier
Gys le Roux
083 453 3855
gys.leroux@gmail.com
Sekretaresse
Therese van Deventer
083 485 9202
ellipsisarch@absamail.co.za
Roodeplaat Waterwerkkamp
Die Roodeplaat Waterwerkkamp se kamptema is hierdie jaar Alles en nog meer,
en ons beplan om voluit hiervoor te gaan....
Graag wil ons jou uitnooi om gedurende die eerste week van die Aprilvakansie
saam met ons te kom kamp waar avontuur, vriende en die water mekaar op die
oewer van die Roodeplaat dam ontmoet.
Kampdatums
1 April 2012 tot 7 April 2012
(Bittereinders en Volwasse Kampers begin reeds 31 Maart 2012)
Kampplek
Ons kamp weer by die Roodeplaat Jeugterrein!
Sluitingsdatum
9 Maart 2012
Keurroei
Die keurroei vind plaas van 30 November 2012 - 2 Desember 2012.