Die Voortrekkers Transvaal

 

2016: Hier is ons, om dié verskil te maak!

 

 

 

 

     

 

Oorde & Kommando's


==============

Lief en Leed

==============

PD Sake

(Laerskool)

 

Verkennersake

(Hoërskool)

 

Staatmakers

 

Volwassesake


==============

Terreine

Bemarking

==============

Argief

Museum

Fotos

Bemarking

 

  Hulpmiddels
Maak van Bemarkingsvideo's
Sjabloon handleiding

Bekendstelling by skole agtergrond

Radioklingel


Voortrekkerlap beskikbaar:

Kontak gerus die Voortrekker depot vir meer inligting.
vtdepot@iafriuca.com of  012 329 0198


Korporatiewe identiteit: 

Die Voortrekkers het ‘n nuwe eenvormige korporatiewe identiteit.  Die hulpmiddels en die dokumentasie is beskikbaar op die Hou Koers webwerf www.houkoers.co.za onder Dokumentasie -> Inligting -> Bemarking -> Korporatiewe identiteit. 

 

Gebruik hierdie hulpmiddels vir e-pos handtekeninge, dokumente, briefhoofde, aanbiedings, besigheidskaartjies en vele meer vir jou voortrekkerkommando of oord.

Maak asseblief seker julle lees die dokument wat die gebruik van ons identiteite beskryf, asook die standaard kleure.

Dokumente voorblad 
Briefhoof
Besigheidskaartjies
E-pos handtekening
Horisontale banier
Vertikale banier



Toerusting beskikbaar by die Gebiedskantoor:

Teleskoop baniere

Uittrek baniere

Foto muur

Viniel ophang banier

Sambrele blou of rooi

Springkastele






 
     

 

 

 

 

 

 

 

 

 

       
 


Kopiereg : Die Voortrekkers 2012
Huisvesting deur :
Crocuta webdienste